Baie welkom by ons
Wat is die ABC grondslag van Die Voortrekkers:
Afrikanerskap: Vul die skool kurikkulum aan deur alles van ons geskiedenis te leer.
Burgerskap: Leer wat is jou verantwoordelikhede en regte in ons land.
Christenskap: Leer meer van Jesus en spandeer tyd saam met mede-Christene.
